Search form

1 Samuel 10:10

10Toe Saul en die slaaf by Gibea kom, het daar ’n groep profete na hom toe gekom. Die Gees van God het in hom gekom, en hy het saam met die profete gepraat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index