Search form

1 Samuel 10:12

12Iemand wat daar was, het ook nog gevra: “Van watter familie kom die profete?”

Daarom sê die mense vandag nog: “Is Saul ook by die profete?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index