Search form

1 Samuel 10:14

14Sy oom het vir hom en sy slaaf gevra: “Waar was julle?”

Saul het gesê: “Ons het die donkies gaan soek, en toe ons hulle nie kry nie, het ons na Samuel toe gegaan.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index