Search form

1 Samuel 10:16

16Saul het vir sy oom gesê: “Hy het net vir ons gesê dat die mense die donkies gekry het.”

Samuel het ook nog gesê dat Saul koning sal word, maar Saul het niks daarvan gesê nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index