Search form

1 Samuel 10:25

25Samuel het toe vir die mense gesê wat die koning alles mag doen, en Samuel het dit in ’n boek geskryf. Hy het die boek in die tempel neergesit. Daarna het hy die mense laat gaan, elkeen na sy huis.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index