Search form

1 Samuel 10:5

5Daarna sal jy kom by die stad Gibea-van-God. Daar is ’n groep Filistynse soldate wat wagstaan. Wanneer jy daar by die stad kom, dan sal jy ’n groep profete kry wat van die offer-plek kom. Hulle sal musiek maak met harpe, tamboeryne, fluite en liere en hulle sal soos profete praat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index