Search form

1 Samuel 10:8

8Jy moet voor my na Gilgal gaan, en ek sal na jou toe kom om brand-offers en ete-offers te bring. Jy moet sewe dae lank daar vir my wag, totdat ek vir jou kom sê wat jy moet doen.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index