Search form

1 Samuel 11:11

11Saul het die volgende oggend sy manne in drie groepe verdeel. Hulle het vroeg die oggend in die Ammoniete se kamp ingekom en hulle het die Ammoniete oorwin. Hulle het aangehou veg tot die middag, en hulle het die Ammoniete wat oorgebly het, na al die kante toe gejaag, daar was nie twee wat bymekaar gebly het nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index