Search form

1 Samuel 11:7

7Hy het ’n paar beeste gevat en hy het hulle in stukke gesny. Hy het die stukke met boodskappers gestuur na al die plekke in die land Israel. Die boodskappers moes vir die mense sê: “Julle almal moet kom om saam met Saul en Samuel te gaan. As iemand nie kom nie, dan sal ons sy beeste ook so in stukke sny.”

Die mense het groot geskrik en hulle het almal gekom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index