Search form

1 Samuel 11:9

9Saul het vir die boodskappers wat gekom het, gesê: “Julle moet vir die mense van Jabes in Gilead sê dat ek hulle môre sal red wanneer die son warm is.”

Toe die boodskappers by die mense van Jabes kom en dit vir hulle vertel, was hulle baie bly

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index