Search form

1 Samuel 13:15

15Samuel het toe opgestaan en hy het weggegaan van Gilgal. Hy het na die stad Gibea in die land Benjamin gegaan. Saul het die manne getel wat by hom was. Daar was omtrent 600 manne.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index