Search form

1 Samuel 13:21

21Hulle moes vir die Filistyne een derde sikkel silwer gee vir elke ploeg-yster en pik en vurk en byl wat hulle skerpgemaak het, ook vir die punte van die stokke waarmee hulle die beeste aangejaag het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index