Search form

1 Samuel 13:22

22Daarom het nie een van die manne by Saul en Jonatan ’n swaard of ’n spies gehad toe die oorlog begin het nie. Net Saul en sy seun Jonatan het ’n swaard en ’n spies gehad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index