Search form

1 Samuel 14:17

17Saul het gesê: “Tel hoeveel manne hier is en kyk wie is nie hier nie.”

Hulle het getel, en hulle het gesien Jonatan en sy wapendraer was nie daar nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index