Search form

1 Samuel 14:24

Saul sê dat iemand wat voor die aand eet, moet sterf

24Toe die manne van Israel daardie dag nader kom, het Saul gewaarsku en gesê: “Ek vervloek die man wat voor vanaand eet, hy sal sterf, want ek wil eers my vyande straf.”

Nie een van die manne het toe daardie dag geëet nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index