Search form

1 Samuel 14:27

27Maar Jonatan het nie gehoor toe sy pa dit vir die manne gesê het nie. Hy het ’n kierie by hom gehad. Hy het die kierie se punt in die heuning gesteek en hy het die heuning afgelek. Hy het dadelik baie beter gevoel.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index