Search form

1 Samuel 14:30

30As die manne vandag geëet het van die goed wat hulle gevat het van die vyande, dan sou dit met hulle ook baie beter gegaan het. Maar nou het hulle nie baie Filistyne doodgemaak nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index