Search form

1 Samuel 14:33

33Iemand het vir Saul gaan sê: “Jy moet kyk, die manne doen sonde teen die Here, hulle eet vleis wat vol bloed is.”

Saul het gesê: “Julle is ontrou aan die Here. Julle moet vandag ’n groot klip hiernatoe rol.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index