Search form

1 Samuel 14:43

43Saul sê toe vir Jonatan: “Vertel vir my wat jy gedoen het.”

Jonatan het vir hom gesê: “Ek het net ’n bietjie heuning geproe wat aan die punt van my kierie was. Hier is ek, ek sal sterf.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index