Search form

1 Samuel 15:32

32Daarna het Samuel gesê: “Julle moet vir Agag, die koning van die Amalekiete, na my toe bring.”

Agag het na Samuel toe gekom. Agag was nie bekommerd nie. Hy het gesê: “Ek is seker hulle sal my nie doodmaak nie, ek is nie meer bang nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index