Search form

1 Samuel 15:35

35Samuel het nooit weer vir Saul gesien nie. Maar Samuel het oor Saul gehuil en getreur. Die Here was jammer dat Hy vir Saul koning gemaak het oor die Israeliete.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index