Search form

1 Samuel 15:9

9Saul en die manne het Agag laat lewe, en ook die beste en vetste skape, bokke en beeste. Hulle wou nie al die goeie diere doodmaak nie. Hulle het al die maer en swak diere doodgemaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index