Search form

1 Samuel 16:11

11Samuel vra toe vir Isai: “Het jy nog ander seuns?”

Isai het gesê: “Daar is nog een seun, hy is die jongste, maar hy pas die skape en bokke op.”

Samuel het vir Isai gesê: “Jy moet hom laat kom, want ons sal nie begin eet voordat hy hier is nie.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index