Search form

1 Samuel 16:18

18Een van die amptenare het toe gesê: “Ek het gesien een van Isai van Betlehem se seuns kan goed musiek maak op die lier. Hy is ’n belangrike man en hy kan goed oorlog maak en goed praat. Hy is mooi en die Here is by hom.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index