Search form

1 Samuel 16:2

2Samuel het gesê: “Ek kan nie gaan nie. As Saul dit hoor, dan sal hy my doodmaak.”

Die Here het gesê: “Jy moet ’n jong koei saam met jou neem en jy moet sê jy het gekom om vir die Here te offer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index