Search form

1 Samuel 16:5

5Hy het gesê: “Ja, ek het gekom om vir die Here te offer. Julle moet julle reinig en julle moet saam met my kom offer.”

Samuel het ook vir Isai en sy seuns gereinig en hy het hulle uitgenooi na die offer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index