Search form

1 Samuel 17:52

52Die manne van Israel het die Filistyne gejaag tot waar ’n mens by die vallei kom, en tot by die poorte van die stad Ekron. Baie Filistyne was dood en hulle het gelê op die pad na die stad Saärajim en tot by die stede Gat en Ekron.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index