Search form

1 Samuel 17:7

7Die houtsteel van sy spies was so groot soos die balk van ’n weefstoel, en die ysterlem van die spies het 600 sikkels geweeg. Voor hom het ’n man geloop wat sy skild gedra het.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index