Search form

1 Samuel 17:8

8Goliat het gaan staan. Hy het vir die Israeliete geskree en hy het gesê: “Hoekom kom staan julle in rye om oorlog te maak? Ek is ’n Filistyn en julle is die mense wat vir Saul werk. Julle moet ’n man kies en julle moet hom na my toe laat kom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index