Search form

1 Samuel 18:17

17Saul het vir Dawid gesê: “Hier is my oudste dogter Merab. Ek gee haar vir jou om jou vrou te wees. Maar ek wil hê jy moet ’n dapper man wees en jy moet die oorloë van die Here veg.”

Saul het gedink: Ek wil nie self vir Dawid doodmaak nie, die Filistyne sal dit doen.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index