Search form

1 Samuel 18:22

22Saul het vir sy amptenare gesê hulle moet privaat met Dawid praat en hulle moet vir hom sê: “Luister, die koning hou van jou, en al sy amptenare is lief vir jou. Jy moet nou die koning se skoonseun word.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index