Search form

1 Samuel 18:23

23Toe Saul se amptenare dit vir Dawid sê, het Dawid gesê: “Ek is ’n arm man, ek is nie belangrik nie. Dink julle iemand soos ek kan die koning se skoonseun word?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index