Search form

1 Samuel 18:25

25en Saul het gesê hulle moet vir Dawid sê: “Die koning wil net een bruidsprys hê, hy wil 100 voorhuide van Filistyne hê, want hy wil sy vyande straf.”

Saul se plan was dat die Filistyne vir Dawid moes doodmaak.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index