Search form

1 Samuel 18:26

26Die amptenare het vir Dawid gaan sê wat die koning gesê het, en Dawid het gesê dit is goed, hy sal die koning se skoonseun word. Dawid het nie lank gewag nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index