Search form

1 Samuel 18:30

30Die leiers van die Filistyne het baie maal gekom om oorlog te maak, maar elke maal het Dawid hulle oorwin. Dawid het hulle meer male oorwin as al die ander amptenare van Saul. Almal het vir Dawid gerespekteer.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index