Search form

1 Samuel 19:1

Saul belowe hy sal nie vir Dawid doodmaak nie

1Saul het vir sy seun Jonatan en vir al sy amptenare gesê hulle moet vir Dawid doodmaak. Maar Saul se seun Jonatan het baie van Dawid gehou.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index