Search form

1 Samuel 19:10

10Saul het probeer om vir Dawid teen die muur vas te gooi met sy spies, maar Dawid het weggespring, en Saul het die spies teen die muur vasgegooi. Dawid het gevlug en hy het daardie nag weggekom.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index