Search form

1 Samuel 19:11

11Saul het manne na Dawid se huis gestuur om by sy huis wag te staan en om Dawid in die oggend dood te maak, maar Dawid se vrou Mikal het vir Dawid gewaarsku. Sy het vir hom gesê: “Jy moet vannag vlug om jou lewe te red, anders sal hulle jou môre doodmaak.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index