Search form

1 Samuel 19:13

13Mikal het ’n beeld geneem en sy het dit op die bed gesit. Sy het ’n stuk bokvel om die beeld se kop gedraai en sy het die beeld toegemaak met klere.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index