Search form

1 Samuel 19:17

17Saul het vir Mikal gesê: “Hoekom het jy my so bedrieg? Jy het my vyand laat gaan sodat hy kon wegkom.”

Mikal het vir Saul gesê: “Hy het vir my gesê ek moet hom laat gaan, anders sal hy my doodmaak.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index