Search form

1 Samuel 19:18

18Dawid het gevlug en weggekom. Hy het by Samuel in Rama gekom en hy het vir Samuel alles vertel wat Saul aan hom gedoen het. Hy en Samuel het toe in die profete-kamp gaan bly.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index