Search form

1 Samuel 19:2

2Jonatan het vir Dawid gewaarsku. Hy het vir Dawid gesê: “My pa Saul wil jou doodmaak. Jy moet nou baie versigtig wees. Jy moet môre gaan wegkruip, niemand moet weet waar jy is nie.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index