Search form

1 Samuel 19:20

20en hy het manne gestuur om vir Dawid te vang. Maar toe die manne die groep profete sien, en hulle hoor hoe die profete praat en hulle sien Samuel is die leier, het die Gees van God in Saul se manne gekom, en hulle het ook soos profete begin praat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index