Search form

1 Samuel 19:21

21Die mense het dit vir Saul gaan vertel, en hy het ander manne gestuur. Maar hulle het ook soos profete begin praat. Saul het die derde maal manne gestuur, en hulle het ook soos profete gepraat.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index