Search form

1 Samuel 19:22

22Toe gaan Saul self na Rama, en toe hy by die groot watergat kom wat by Seku is, vra hy: “Waar is Samuel en Dawid?”

Iemand het vir hom gesê: “Hulle is hier by Rama in die profete-kamp.”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index