Search form

1 Samuel 19:24

24Hy het sy klere uitgetrek en hy het daar by Samuel soos ’n profeet gepraat. Hy het daardie hele dag en nag daar kaal gelê. Dit is hoekom die mense sê: “Is Saul ook by die profete?”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index