Search form

1 Samuel 19:8

Dawid vlug na Rama

8Daar was weer oorlog, en Dawid het teen die Filistyne gaan veg. Hulle het hard geveg en Dawid het die Filistyne oorwin. Die Filistyne het gevlug.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index