Search form

1 Samuel 2:13

13Al die mense wat kom offer het, het altyd ook vir die priesters vleis gegee. Wanneer iemand klaar ’n ete-offer gebring het, dan het hy die vleis gaargemaak. Dan het die priester se slaaf gekom en hy het ’n drietand-vurk in sy hand gehad.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index