Search form

1 Samuel 2:35

35Maar dan sal Ek vir My ’n priester kies en aanstel, en hy sal wees soos Ek wil hê hy moet wees. Hy sal doen wat Ek wil hê hy moet doen, en sy nageslag sal wees soos Ek wil hê hulle moet wees. Hy sal altyd my gesalfde dien.

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index