Search form

1 Samuel 2:36

36Elkeen in jou familie wat aanhou lewe, sal voor my priester kom buig om ’n bietjie geld of ’n klein broodjie te kry. Hy sal vra: ‘Laat my asseblief ’n priester wees, sodat ek ’n bietjie kos kan hê om te eet.’ ”

Bybel vir almal

© 2007 Bybelgenootskap van Suid-Afrika. Gebruik met toestemming. Alle regte voorbehou.

More Info | Version Index